Welkom by Lighuis

Lighuis is ‘n gemeenskapsgemeente op die plaas Lovedale tussen Petrus Steyn en Lindley. Ons gemeente bestaan tans uit gesinne uit die omliggende plase en dorpe, Enige een is welkom !

Dienstye:

Sondag 9:30

Kinderkerk tydens diens